Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 80:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+

      U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+

  • Jesaja 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want die wingerd+ van Jehovah van die leërs is die huis van Israel, en die manne van Juda is die plantasie waarvoor hy lief was.+ En hy het bly hoop op reg,+ maar kyk! wetsverbreking; op regverdigheid, maar kyk! ’n geskreeu.”+

  • Jeremia 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wat my betref, ek het jou as ’n uitgesoekte rooi wingerdstok geplant,+ in sy geheel ’n egte saad. Hoe het jy dan teenoor my verander in die ontaarde lote van ’n vreemde wingerdstok?’+

  • Lukas 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy vir die volk hierdie illustrasie begin vertel: “’n Man het ’n wingerd geplant+ en dit aan landbouers verhuur, en hy het vir ’n geruime tyd na die buiteland gereis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel