Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want ons gaan hierdie plek verwoes, omdat die geroep teen hulle hard geword het voor Jehovah,+ sodat Jehovah ons gestuur het om die stad te verwoes.”+

  • Deuteronomium 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Let op jouself dat daar nie ’n onedele woord in jou hart opkom+ nie deurdat jy sê: ‘Die sewende jaar, die jaar van die kwytskelding, het naby gekom’,+ en jou oog inderdaad onvrygewig teenoor jou arm broer word,+ en jy hom niks gee nie, en hy teen jou tot Jehovah moet roep,+ en dit vir jou ’n sonde geword het.+

  • Job 34:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Om die geroep van die geringe tot hom te laat kom;

      En so hoor hy die geroep van die geteisterdes.+

  • Lukas 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Sal God dan nie beslis reg+ laat geskied aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot hom roep nie, al is hy lankmoedig+ teenoor hulle?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel