7 Want die wingerd+ van Jehovah van die leërs is die huis van Israel, en die manne van Juda is die plantasie waarvoor hy lief was.+ En hy het bly hoop op reg,+ maar kyk! wetsverbreking; op regverdigheid, maar kyk! ’n geskreeu.”+
21 En wat my betref, ek het jou as ’n uitgesoekte rooi wingerdstok geplant,+ in sy geheel ’n egte saad. Hoe het jy dan teenoor my verander in die ontaarde lote van ’n vreemde wingerdstok?’+
10“Israel is ’n verslegtende wingerdstok.+ Vrugte bly hy vir hom voortbring.+ Na gelang van die oorvloed van sy vrugte het hy sy altare vermenigvuldig.+ Na gelang van die goedheid van sy land het hulle goeie pilare opgerig.+