Psalm 92:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dié wat in die huis van Jehovah geplant is,+In die voorhowe van ons God,+ hulle sal bloei. Jesaja 61:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want soos die aarde sy uitspruitsel voortbring, en soos die tuin laat uitspruit wat daarin gesaai is,+ so sal die Soewereine Heer Jehovah regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+ Handelinge 2:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Dié wat sy woord van harte aangeneem het, is dus gedoop,+ en op daardie dag is omtrent drieduisend siele bygevoeg.+
11 Want soos die aarde sy uitspruitsel voortbring, en soos die tuin laat uitspruit wat daarin gesaai is,+ so sal die Soewereine Heer Jehovah regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+
41 Dié wat sy woord van harte aangeneem het, is dus gedoop,+ en op daardie dag is omtrent drieduisend siele bygevoeg.+