5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+
6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie;