Jesaja 43:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 almal wat na my naam genoem word+ en wat ek tot my heerlikheid geskep het,+ wat ek geformeer het, ja, wat ek gemaak het.’+ Jesaja 43:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 die volk wat ek vir my geformeer het, sodat hulle my lof sal verkondig.+
7 almal wat na my naam genoem word+ en wat ek tot my heerlikheid geskep het,+ wat ek geformeer het, ja, wat ek gemaak het.’+