-
Ester 8:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 En in al die verskillende regsgebiede en in al die verskillende stede, oral waar die woord van die koning en sy wet gekom het, was daar blydskap en verheuging vir die Jode, ’n feesmaal+ en ’n goeie dag; en baie van die volke+ van die land het verklaar dat hulle Jode is,+ want vrees+ vir die Jode het op hulle geval.
-
-
Jesaja 14:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.
-