1 Konings 8:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 sodat al die volke van die aarde kan weet+ dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander nie.+ Jesaja 46:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+
9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+