16 En Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ moet jy as koning oor Israel salf; en Eliʹsa,+ die seun van Safat, uit Aʹbel-Mehoʹla,+ moet jy as profeet in jou plek salf.+
28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+