Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Wat koning Belʹsasar+ betref, hy het ’n groot feesmaal vir duisend van sy edelmanne gegee, en voor die duisend het hy wyn gedrink.+

  • Daniël 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar teen die Here van die hemel het u u verhef,+ en hulle het selfs die houers van sy huis voor u gebring;+ en u en u edelmanne, u byvrouens en u ondergeskikte vrouens het daaruit wyn gedrink, en u het blote gode van silwer en van goud, koper, yster, hout en klip geloof,+ wat niks sien en niks hoor en niks weet nie;+ maar die God in wie se hand u asem is+ en aan wie al u weë behoort,+ het u nie verheerlik nie.+

  • Openbaring 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want weens die wyn van die toorn van haar hoerery het al die nasies slagoffers geword,+ en die konings van die aarde het met haar hoerery gepleeg,+ en die reisende koopmanne+ van die aarde het ryk geword weens die mag van haar skaamtelose weelde.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel