Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie.

  • Daniël 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom het die koning gesê dat die towerpriesters+ en die besweerders en die towenaars en die Galdeërs geroep moet word om vir die koning sy drome te vertel.+ En hulle het ingekom en voor die koning gaan staan.

  • Daniël 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En deur my is ’n bevel uitgevaardig dat al die wyse manne van Babilon voor my ingebring moes word, sodat hulle die uitlegging van die droom aan my bekend kon maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel