Jesaja 42:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Die eerste dinge—kyk, dit het gekom,+ maar nuwe dinge kondig ek aan. Voordat dit uitspruit, laat ek julle dit hoor.”+ 2 Petrus 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+
9 “Die eerste dinge—kyk, dit het gekom,+ maar nuwe dinge kondig ek aan. Voordat dit uitspruit, laat ek julle dit hoor.”+
21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+