Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Toe het hy tot Jehovah geroep.+ En Jehovah het hom ’n boom gewys, en hy het dit in die water gegooi, en die water het soet geword.+

      Daar het Hy vir hulle ’n voorskrif en ’n presedent vir oordeel vasgestel en daar het hy hulle op die proef gestel.+

  • Eksodus 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.

  • Deuteronomium 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel