Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 En in die volheid van u verhewenheid kan u dié neerwerp wat teen u opstaan;+

      U stuur u brandende toorn uit, soos stoppels verteer dit hulle.+

  • Joël 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Soos met die geluid van strydwaens op die bergtoppe bly hulle rondhuppel,+ soos met die geluid van ’n vlammende vuur wat stoppels verteer.+ Dit is soos ’n magtige volk wat in slagorde opgestel is.+

  • Nahum 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hoewel hulle ineengevleg word soos dorings+ en hulle dronk is soos van hulle koringbier,+ sal hulle beslis verteer word soos stoppels wat heeltemal droog is.+

  • Maleagi 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Want kyk! die dag kom wat soos die oond brand,+ en al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedryf, sal soos stoppels word.+ En die dag wat kom, sal hulle beslis verslind”, het Jehovah van die leërs gesê, “sodat dit vir hulle geen wortel of tak sal oorlaat nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel