16 Eʹfraim sal verslaan word.+ Hulle wortel sal verdroog.+ Hulle sal geen vrug voortbring nie.+ Ook as hulle geboorte gee, sal ek selfs die begeerlike dinge van hulle moederskoot doodmaak.”+
9 “‘Maar wat my betref, ek het weens hulle die Amoriet verdelg,+ wie se hoogte soos die hoogte van seders was en wat vol krag was soos die groot bome;+ en ek het sy vrug bo en sy wortels onder verdelg.+