Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 om aan dié wat oor Sion treur, toe te wys, om aan hulle te gee ’n hooftooisel in plaas van as,+ vreugdeolie+ in plaas van rou, die mantel van lof in plaas van die mismoedige gees;+ en hulle moet groot bome van regverdigheid+ genoem word, wat deur Jehovah geplant is,+ sodat prag aan hom verleen kan word.+

  • Jeremia 31:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “In dié tyd sal die maagd haar in die dans verbly, ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+ En ek sal hulle rou in vreugde verander, en ek sal hulle vertroos en hulle bly maak deur hulle droefheid weg te neem.+

  • 2 Tessalonisense 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En mag ons Here Jesus Christus self en God, ons Vader, wat ons liefgehad het+ en deur middel van onverdiende goedhartigheid ewige troos en goeie hoop+ gegee het,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel