Jesaja 41:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Moenie bang wees nie, o wurm+ Jakob, manne van Israel.+ Ek sal jou help”, is die woord van Jehovah, ja, jou Terugkoper,+ die Heilige van Israel. Jesaja 48:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 GAAN UIT Babilon uit!+ Vlug weg van die Galdeërs+ af. Verkondig dit met die geluid van vreugdegeroep, laat dit hoor.+ Laat dit tot aan die einde van die aarde uitgaan.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+
14 “Moenie bang wees nie, o wurm+ Jakob, manne van Israel.+ Ek sal jou help”, is die woord van Jehovah, ja, jou Terugkoper,+ die Heilige van Israel.
20 GAAN UIT Babilon uit!+ Vlug weg van die Galdeërs+ af. Verkondig dit met die geluid van vreugdegeroep, laat dit hoor.+ Laat dit tot aan die einde van die aarde uitgaan.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+