Spreuke 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Die verwagting van die regverdiges is ’n vreugde,+ maar die hoop van die goddeloses sal vergaan.+ Jesaja 49:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+ Openbaring 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Wees bly oor haar, o hemel,+ ook julle, heiliges+ en apostels+ en profete, omdat God vir julle geregtelike straf aan haar voltrek het!”+
13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+
20 “Wees bly oor haar, o hemel,+ ook julle, heiliges+ en apostels+ en profete, omdat God vir julle geregtelike straf aan haar voltrek het!”+