Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jona 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jona het opgestaan en na Tarsis+ gevlug, weg van Jehovah af;+ en hy het uiteindelik by Joppe+ gekom en ’n skip gevind wat na Tarsis gaan. Toe het hy die reisgeld betaal en daarin afgeklim, om saam met hulle na Tarsis te gaan, weg van Jehovah af.

  • Matteus 26:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En hy het ’n entjie verder gegaan en op sy gesig geval en gebid+ en gesê: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Nogtans nie soos ek wil nie,+ maar soos u wil.”+

  • Filippense 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat meer is, toe hy hom in gestalte as ’n mens bevind het,+ het hy homself verneder en gehoorsaam geword tot in die dood,+ ja, die dood aan ’n folterpaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel