Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die seuns van Jawan was Eliʹsa+ en Tarsis,+ Kittim+ en Doʹdanim.+

  • 2 Kronieke 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want skepe wat aan die koning behoort het, het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar. Een keer in drie jaar het Tarsisskepe ingekom, gelaai met goud en silwer,+ ivoor+ en ape en poue.+

  • Jesaja 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die uitspraak oor Tirus:+ Weeklaag, o skepe van Tarsis!+ want dit is geplunder, sodat dit nie meer ’n hawe is nie, nie meer ’n plek is om in te gaan nie.+ Uit die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.

  • Jeremia 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Silwer wat tot plate uitgeslaan is, word selfs uit Tarsis gebring,+ en goud uit Ufas,+ die werk van ’n vakman en van die hande van ’n metaalwerker; hulle klere is blou weefgaring en purperrooigekleurde wol. Dit alles is die werk van vaardiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel