Jesaja 50:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie. Jesaja 53:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+
6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie.
5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+