Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Na verloop van tyd het ek julle voorvader Abraham+ van oorkant die Rivier+ geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek en sy saad baie gemaak.+ En ek het aan hom Isak gegee.+

  • Matteus 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar ek sê vir julle dat baie uit oostelike streke en westelike+ streke sal kom en saam met Abraham en Isak en Jakob in die koninkryk+ van die hemele+ aan tafel sal gaan;

  • Romeine 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hoewel hy nie swak geword het in geloof nie, het hy gedink aan sy eie liggaam, toe reeds asof dood,+ aangesien hy omtrent honderd jaar oud was,+ ook aan die dooie toestand van die moederskoot van Sara.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel