10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+
18 Op kaal heuwels sal ek riviere oopmaak, en in die valleivlaktes fonteine.+ Ek sal die wildernis ’n waterpoel met riete maak, en die waterlose land waterbronne.+
8 Ander seders was geensins sy gelyke in die tuin van God+ nie. Wat die jenewerbome betref, hulle het geen ooreenkoms getoon met sy takke nie. En die plataanbome het nie sytakke soos hy gehad nie. Geen ander boom in die tuin van God was soos hy wat sy skoonheid betref nie.+