Spreuke 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die ryke en die arme het mekaar ontmoet.+ Jehovah is die Maker van hulle almal.+ Jesaja 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Só het Jehovah gesê, jou Maker+ en jou Formeerder,+ wat jou voortdurend van die moederskoot af gehelp het:+ ‘Moenie bang wees nie,+ o my kneg Jakob, en jy, Jesuʹrun,+ wat ek uitverkies het.
2 Só het Jehovah gesê, jou Maker+ en jou Formeerder,+ wat jou voortdurend van die moederskoot af gehelp het:+ ‘Moenie bang wees nie,+ o my kneg Jakob, en jy, Jesuʹrun,+ wat ek uitverkies het.