Psalm 102:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Lank gelede het u die fondamente van die aarde gelê,+En die hemele is die werk van u hande.+ Jesaja 44:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper+ en jou Formeerder van die moederskoot af: “Ek, Jehovah, doen alles, ek alleen span die hemel uit,+ sprei die aarde uit.+ Wie was by my?
24 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper+ en jou Formeerder van die moederskoot af: “Ek, Jehovah, doen alles, ek alleen span die hemel uit,+ sprei die aarde uit.+ Wie was by my?