Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy span die noorde uit oor die leë ruimte,+

      Hang die aarde op aan niks;

  • Psalm 104:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Deurdat u u met die lig omhul soos met ’n kleed,+

      Die hemel uitspan soos ’n tentdoek,+

  • Jesaja 40:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Daar is Een wat bo die kring van die aarde woon+—waarvan die bewoners soos sprinkane is—die Een wat die hemel uitspan soos ’n fyn gaas, wat dit uitsprei soos ’n tent om in te woon,+

  • Jesaja 45:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ek het die aarde gemaak+ en selfs die mens daarop geskep.+ Ek—my hande het die hemel uitgespan,+ en aan die hele leër daarvan het ek bevel gegee.”+

  • Jesaja 51:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En dat jy Jehovah, jou Maker,+ sou vergeet, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê,+ sodat jy voortdurend, die hele dag, in angs verkeer het weens die woede van die een wat jou insluit,+ asof hy heeltemal oorgehaal was om jou te verwoes?+ En waar is die woede van die een wat jou insluit?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel