Jesaja 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle sal hulle stem verhef, hulle sal met vreugde uitroep. In die verhewenheid van Jehovah sal hulle beslis van die see af juig.+ Jesaja 62:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Op jou mure, o Jerusalem, het ek wagte aangestel.+ Laat hulle die hele dag en die hele nag, voortdurend, nie stilbly nie.+ “Julle wat van Jehovah melding maak,+ laat daar geen stilswye van julle kant wees nie,+
14 Hulle sal hulle stem verhef, hulle sal met vreugde uitroep. In die verhewenheid van Jehovah sal hulle beslis van die see af juig.+
6 Op jou mure, o Jerusalem, het ek wagte aangestel.+ Laat hulle die hele dag en die hele nag, voortdurend, nie stilbly nie.+ “Julle wat van Jehovah melding maak,+ laat daar geen stilswye van julle kant wees nie,+