Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+

  • Jesaja 40:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Klim op ’n hoë berg,+ o vrou wat goeie nuus bring vir Sion.+ Verhef jou stem met krag, o vrou wat goeie nuus bring vir Jerusalem.+ Verhef dit. Moenie bang wees nie.+ Sê vir die stede van Juda: “Hier is julle God.”+

  • Jeremia 31:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle sal beslis kom en met vreugde uitroep op die hoogte van Sion+ en straal oor die goedheid van Jehovah,+ oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ En hulle siel sal word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en hulle sal verder nie meer wegkwyn nie.”+

  • Jeremia 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “PRYS Jehovah van die leërs, want Jehovah is goed;+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd!”’+

      “‘Hulle sal ’n dankoffer na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring net soos in die begin’,+ het Jehovah gesê.”

  • Sagaria 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Roep hard uit en wees bly, o dogter van Sion;+ want kyk, ek kom,+ en ek sal in jou midde woon”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel