Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+

      Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+

  • Miga 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Nou sny jy jou stukkend,+ o dogter van ’n inval; ’n beleëringswal het hy teen ons opgewerp.+ Met die stok sal hulle die regter van Israel op die wang slaan.+

  • Matteus 26:67
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+

  • Johannes 6:66
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 66 As gevolg hiervan het baie van sy dissipels teruggegaan na die dinge wat hulle agtergelaat+ het en nie meer saam met hom gewandel nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel