Jesaja 53:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+ Johannes 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en hulle het begin om tot by hom te kom en te sê: “Goeiedag, Koning van die Jode!” Ook het hulle hom in die gesig geklap.+
3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+
3 en hulle het begin om tot by hom te kom en te sê: “Goeiedag, Koning van die Jode!” Ook het hulle hom in die gesig geklap.+