19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+
20 en om deur hom alle ander dinge+ weer met homself te versoen+ deur vrede te maak+ deur die bloed+ wat hy aan die folterpaal vergiet het,+ ongeag of hulle die dinge op die aarde of die dinge in die hemele is.