Job 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die sterflike mens het nie die waarde daarvan te wete gekom nie,+En dit word nie in die land van die lewendes gevind nie. Psalm 116:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek sal voor Jehovah wandel+ in die lande van die lewendes.+ Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+ Jesaja 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek het gesê: “Ek sal Jah, selfs Jah, nie in die land van die lewendes+ sien nie.Ek sal die mensdom nie meer aanskou nie—ek sal wees by die inwoners van die land waar alles tot ’n einde kom.
13 Die sterflike mens het nie die waarde daarvan te wete gekom nie,+En dit word nie in die land van die lewendes gevind nie.
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
11 Ek het gesê: “Ek sal Jah, selfs Jah, nie in die land van die lewendes+ sien nie.Ek sal die mensdom nie meer aanskou nie—ek sal wees by die inwoners van die land waar alles tot ’n einde kom.