Jesaja 49:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Kyk! Hulle sal van ver af kom,+ en kyk! húlle uit die noorde+ en uit die weste+, en húlle uit die land Sinim.” Jesaja 60:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Slaan jou oë rondom op en kyk! Hulle is almal bymekaargebring;+ hulle het na jou toe gekom.+ Van ver af bly jou seuns kom en jou dogters wat op die heup versorg sal word.+
12 Kyk! Hulle sal van ver af kom,+ en kyk! húlle uit die noorde+ en uit die weste+, en húlle uit die land Sinim.”
4 “Slaan jou oë rondom op en kyk! Hulle is almal bymekaargebring;+ hulle het na jou toe gekom.+ Van ver af bly jou seuns kom en jou dogters wat op die heup versorg sal word.+