Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En jy sal vir seker in jou hart sê: ‘Wie het vir my die vader van hierdie kinders geword, aangesien ek ’n vrou is wat van kinders beroof en onvrugbaar is, wat verban en gevange geneem is?+ Wat hulle betref, wie het hulle grootgemaak?+ Kyk! Ek is alleen agtergelaat.+ Hulle—waar was hulle?’”+

  • Haggai 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Johannes 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+

  • Openbaring 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierop het een van die ouderlinge+ vir my gesê: “Dié wat in die wit klere geklee is,+ wie is hulle en waar het hulle vandaan gekom?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel