Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 32:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Jakob het die plek derhalwe Pniël+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “Ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog is my siel verlos.”+

  • Eksodus 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+

  • Rigters 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Gevolglik het Giʹdeon besef dat dit Jehovah se engel was.+

      Dadelik het Giʹdeon gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah, want ek het Jehovah se engel van aangesig tot aangesig gesien!”+

  • Rigters 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Gevolglik het Manoʹag vir sy vrou gesê: “Ons sal sekerlik sterf,+ want ons het God gesien.”+

  • Johannes 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+

  • Johannes 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel