Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want is my huis nie so by God nie?+

      Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,

      Goed georden in alles en verseker.+

      Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,

      Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+

  • Jesaja 55:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+

  • Maleagi 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “My verbond was met hom, een van lewe en van vrede,+ en ek het dié voortdurend aan hom gegee, met vrees. En hy het my bly vrees;+ ja, weens my naam was hy met verskrikking vervul.+

  • Hebreërs 13:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel