Jesaja 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want Jehovah sal barmhartigheid aan Jakob bewys,+ en hy sal Israel beslis nog verkies;+ en hy sal hulle rus in hulle land gee,+ en die inwonende vreemdeling sal by hulle gevoeg word, en hulle sal by die huis van Jakob aansluit.+ Efesiërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid,+ het ons weens sy groot liefde waarmee hy ons liefgehad het,+
14 Want Jehovah sal barmhartigheid aan Jakob bewys,+ en hy sal Israel beslis nog verkies;+ en hy sal hulle rus in hulle land gee,+ en die inwonende vreemdeling sal by hulle gevoeg word, en hulle sal by die huis van Jakob aansluit.+
4 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid,+ het ons weens sy groot liefde waarmee hy ons liefgehad het,+