Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+

  • Jesaja 66:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle sal al julle broers uit al die nasies+ as ’n gawe aan Jehovah bring,+ op perde en op waens en op oordekte waens en op muile en op vinnige kameelkoeie,+ na my heilige berg,+ Jerusalem”, het Jehovah gesê, “net soos wanneer die kinders van Israel die gawe in ’n rein houer in die huis van Jehovah bring.”+

  • Jeremia 24:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal my oog ten goede op hulle rig,+ en ek sal hulle beslis na hierdie land laat terugkeer.+ En ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie; en ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+

  • Esegiël 36:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal julle uit die nasies neem en julle uit al die lande bymekaarmaak en julle in julle land bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel