Jesaja 58:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En op jou aandrang sal mense beslis die plekke opbou wat al lank woes lê;+ jy sal selfs die fondamente van opeenvolgende geslagte oprig.+ En jy sal die heelmaker van die gaping+ genoem word, die hersteller van paaie waarlangs mense kan woon.
12 En op jou aandrang sal mense beslis die plekke opbou wat al lank woes lê;+ jy sal selfs die fondamente van opeenvolgende geslagte oprig.+ En jy sal die heelmaker van die gaping+ genoem word, die hersteller van paaie waarlangs mense kan woon.