Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna het ek vir die koning gesê: “As die koning dit goedvind,+ en as u kneg goed is in u oë,+ dat u my na Juda stuur, na die stad van die grafte van my voorvaders, sodat ek dit kan herbou.”+

  • Jeremia 31:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en die stad sal beslis vir Jehovah gebou word,+ van die Hanaʹneltoring+ af tot by die Hoekpoort.+

  • Amos 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die gevangenes van my volk Israel laat terugkeer,+ en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon,+ en wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel