Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 54:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+

  • Johannes 6:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Daar staan in die Profete geskrywe: ‘En hulle sal almal deur Jehovah geleer word.’+ Elkeen wat by die Vader gehoor het en wat geleer het, kom na my toe.+

  • 1 Tessalonisense 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Met betrekking tot broederliefde+ het julle egter nie nodig dat ons aan julle skryf nie, want julle word self deur God geleer+ om mekaar lief te hê;+

  • 1 Johannes 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En wat julle betref, die salwing+ wat julle van hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie;+ maar, soos die salwing wat van hom kom, julle van alles leer,+ en waaragtig is+ en geen leuen is nie, en net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid+ met hom bly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel