9 Hulle sal geen kwaad doen+ of enige verderf aanrig op my hele heilige berg nie;+ want die aarde sal beslis vol wees van die kennis van Jehovah soos die waters die see bedek.+
7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken,+ dat ek Jehovah is; en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word, want hulle sal tot my terugkeer met hulle hele hart.+
11 “‘En hulle sal hoegenaamd nie elkeen sy medeburger en elkeen sy broer leer en sê: “Ken Jehovah!”+ nie. Want hulle almal sal my ken,+ van die geringste tot die grootste onder hulle.