12 Wat die ystersmid met die snywerktuig betref, hy was daarmee besig by die kole; en met die hamers vorm hy dit, en hy bly daarmee besig met sy kragtige arm.+ Ook het hy honger geword, en dus sonder krag. Hy het nie water gedrink nie; dus word hy moeg.