7 So het die vakman die metaalwerker versterk,+ die een wat met die smeehamer gelykmaak, hom wat op die aambeeld slaan, terwyl hy van die soldeersel sê: “Dit is goed.” Uiteindelik het iemand dit met spykers vasgeslaan sodat dit nie sou wankel nie.+
6 Daar is dié wat die goud kwistig uit die beurs uitgooi, en met die balansarm weeg hulle die silwer af. Hulle huur ’n metaalwerker, en hy maak ’n god daarvan.+ Hulle werp hulle neer, ja, hulle buig hulle neer.+