Psalm 61:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want u, o God, het na my geloftes geluister.+U het aan my die besitting gegee van dié wat u naam vrees.+ Jesaja 58:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
5 Want u, o God, het na my geloftes geluister.+U het aan my die besitting gegee van dié wat u naam vrees.+
14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+