26 ten einde sy eie regverdigheid+ in die teenswoordige tyd te toon, sodat hy regverdig sal wees ook wanneer hy die mens regverdig verklaar+ wat geloof in Jesus het.
9 en in eenheid met hom bevind kan word, nie met my eie regverdigheid, wat uit die wet voortspruit nie,+ maar met dié wat deur geloof+ in Christus is, die regverdigheid wat van God kom op grond van geloof,+