17 Geen wapen wat teen jou gesmee sal word, sal enige sukses hê nie,+ en elke tong wat in die gereg teen jou sal opstaan, sal jy veroordeel.+ Dit is die erfbesitting van die knegte van Jehovah,+ en hulle regverdigheid is uit my”, is die woord van Jehovah.+