Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Israel sal in veiligheid woon,+

      Die fontein van Jakob op sy eie,+

      In ’n land van graan en nuwe wyn.+

      Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+

  • Psalm 130:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+

      Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+

      En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+

  • Jesaja 62:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daar sal nie meer van jou gesê word dat jy ’n heeltemal verlate vrou is nie;+ en daar sal nie meer van jou land gesê word dat dit ’n woesteny is nie;+ maar jy sal genoem word: My welbehae is in haar,+ en jou land: Besit as ’n vrou. Want Jehovah sal ’n welbehae in jou hê, en jou land sal as ’n vrou besit word.+

  • Jeremia 32:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 ‘Kyk, ek maak hulle bymekaar uit al die lande waarheen ek hulle in my toorn en in my woede en in groot verontwaardiging verstrooi het;+ en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+

  • Sagaria 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En mense sal beslis daarin woon; en daar sal geen ban tot vernietiging meer wees nie,+ en Jerusalem sal in veiligheid bewoon word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel