Psalm 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hulle drink tot versadiging toe van die vettigheid van u huis;+En van die stroom van u genietinge laat u hulle drink.+ Psalm 63:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Soos met die beste deel, ja, vettigheid, word my siel versadig,+En met lippe van vreugdegeroep bring my mond lof.+ Matteus 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Weer het hy ander slawe uitgestuur+ en gesê: ‘Sê vir die genooides: “Kyk! Ek het my middagmaal voorberei,+ my bulle en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed. Kom na die huweliksfees.”’+
8 Hulle drink tot versadiging toe van die vettigheid van u huis;+En van die stroom van u genietinge laat u hulle drink.+
5 Soos met die beste deel, ja, vettigheid, word my siel versadig,+En met lippe van vreugdegeroep bring my mond lof.+
4 Weer het hy ander slawe uitgestuur+ en gesê: ‘Sê vir die genooides: “Kyk! Ek het my middagmaal voorberei,+ my bulle en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed. Kom na die huweliksfees.”’+