5 My regverdigheid is naby.+ My redding+ sal beslis uittrek, en my arms sal die volke oordeel.+ Op my sal die eilande hoop,+ en op my arm sal hulle wag.+
2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+